
=====================================================================
Onderwys-werksessies (AV 6:1)
=====================================================================

Inhoudsoorsig


Onderwys-werksessies

DIE Departement Afrikaans van die South African College for Teacher Education (SACTE) in samewerking met die Gautengse 
Afrikaansonderwysersforum, wat deur die Stigting vir Afrikaans gevestig is, bied werksessies aan. Hulle handel oor uitkomsgebaseerde 
onderwys en betrek Afrikaansonderwysers in hor en laer skole. Die temas dek eerste- en tweedetaalonderrig en is in die vorm van 
voorbeeldlesse uitgewerk. Al die afdelings van die sillabus word gedek: begrip, stelwerk, taalleer en letterkunde.

Vir meer inligting oor die werksessies skakel met dr. R.B. Noor Mahomed,   Senior Departementshoof Afrikaans by SACTE, wat ook 'n trustee 
van die SvA is. Telefoon: 012 -- 422-8115 (kantoorure) of 012 -- 370-3855 (nauurs).

Hierdie blad: <http://www.afrikaans.com/av6112.html> Voeg kommentaar toe aan hierdie bladsy. Skryf gerus aan die redaksie.  Kopiereg (c) 
Stigting vir Afrikaans 1999     Blaai terug | Blaai om
.

Enige woord Al die woorde Presiese frase   /// Afrikaans Vandag -- Maart 1999 /// 'Ek is Afrikaanse Euro-Afrikaan' (AV 6:1) /// Afrikaans, 
jy en die Grondwet (AV 6:1) /// Veeltaligheid gekoester deur jong mense (AV 6:1) /// Geletterdheid (AV 6:1) /// HOOFARTIKEL-- Jaar met nuwe 
uitdagings (AV 6:1) /// Taalervaringe van 'n Duitse immigrant (AV 6:1) /// Afrikaanse posiebron vir Lae Lande (AV 6:1) /// In Verneukpan 
en Boesmanland lf Afrikaans (AV 6:1) /// Onbeskaamd granaatbos /// Toegevoegde teenoor verminderde tweetaligheid (AV 6:1) /// Kortverhaal 
-- Huisdiere (AV 6:1) /// Onderwys-werksessies (AV 6:1) /// Afrikaanse Bybel op die Internet (AV 6:1) /// Jan Schutte: 'n Huldeblyk (AV 
6:1) /// 'Dominee, 'n mooi sin is 'n mooi ding' (AV 6:1) /// Ligter taalmomente oor die grensdraad /// Nuwe era vir Afrikaanse boek (AV 
6:1) /// Op spoor van Maleise invloed (AV 6:1) /// Millennium-blues (AV 6:1) /// Afrikaans kuier oor die drumpel (AV 6:1) /// Hy 
verpersoonlik eerlikheid (AV 6:1) /// Ons lesers skryf (AV 6:1) /// Koningin stap voor in die ry (AV 6:1) /// Di koor gee jou hoop (AV 
6:1) /// Met 'n uitsig op 'n park (AV 6:1) ///

